AP Kerk Jeugwerf

Home
Is jy geestelik fiks?
Soek 'n vriend?
Jeugsake
Wat leer die Bybel?
Jeugchat
Sê jou sê...
Blokkiesraaisels

kruis5.jpg

Glo jy in Jesus?

 
Jy is nou by die REGTE plek vir alle AP Kerk Jeugsake...
 
Welkom!!
 

 
Die Jeug is deel van die kerk, en moet as deel van die kerk bedien word! Daarom is ons bly jy is hier om saam met ander jeug Jesus te aanbid en dien!
 
As jy in verbinding wil tree met my, stuur gerus epos!
 
NB: Onthou om in te skryf op die eposlys sodat jy gereeld iets van ons kan ontvang!
 
Geniet ons eie webblad en vertel vir almal daarvan!!
 
Groetnis!
Ds. Adriaan
 
 
Dink hieroor na...

Jesus het gesê: "Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe, niemand kom na die Vader, behalwe deur My nie" - Joh 14:6.

Jesus het gesê: "Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy enig gebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê" - Joh 3:16.

"Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle" - 1 Pet 5:7.

"As ons ons sondes bely, God is getrou en regverdig om die sonde vir ons te vergewe, en ons van alle ongeregtigheid te reinig" - 1 Joh 1:9.

"Bid sonder ophou" - 1 Thess 5:17.

Jesus het gesê: "Bly in My soos Ek in julle." - Joh 15:4.

Kliek op die onderstaande prentjie om na die hele Bybel te gaan:

bybel_logo.gif

neon_cross.gif

Jesus het vir jou gesterf...wat doen jy vir Hom?

k.jpg

Dis net mense wat in Jesus glo wat regtig baie cool is. Hulle besef waaroor die lewe gaan. Hulle sien baie verder as ander, in dié sin dat hulle besef hierdie lewe is maar kort, vol probleme en bekommernis. En as hulle in Jesus glo, sal hulle  lewe tot in alle ewigheid! Saam met Jesus kan ons alles oorwin en staande bly, en bo al in die hemel wees waar dit great gaan wees! Is jy al een van hierdie mense?
 
Indien jy hieroor wil gesels, stuur gerus vir my epos.

Ds. Adriaan Swart

eposlys

Druk op hierdie onderstaande skakel om deel te word van ons eie eposlys en om nuusbriewe te ontvang:

Jesus is Koning van die wêreld!

Aantal besoekers:


free hit counter