Ons gaan stap by Golden
Gate Nasionale Park. Dit gaan onvergeetlik wees! Moenie hierdie staptoer mis nie!
Die koste beloop as volg:
Al die verblyf (ons slaap op een plek en dag
dagroetes), etes, vervoer en toegang, is slegs R490,00 per persoon!
Bespreek jou plek by ds. Adriaan Swart. Sy
sel is 084 501 0874.
Ons hoop ons sien jou daar!!!