AP Kerk Jeugwerf

Soek 'n vriend?

Home
Is jy geestelik fiks?
Soek 'n vriend?
Jeugsake
Wat leer die Bybel?
Jeugchat
Sê jou sê...
Blokkiesraaisels

  • Worstel jy met 'n probleem?
  • Soek jy dalk raad vir 'n krisis?
  • Wil niemand luister nie?
  • Druk die lewe te veel?

Jesus is lief vir jou! Al voel jy soos die aap!

Stuur asb. epos vir ds. Adriaan na die onderste skakel! Hy help graag!

Ds. Adriaan Swart

Onthou...alle eposse bly privaat en vertroulik!

Jesus bring ware vrede!